Heuninglyf
Heuninglyf
Die soet drup van
jou heuninglyf wat onder
my vingers stroop
stadig drup en gly in
taai heerlikheid
jy begin draaidans soos
by en ek die swermdreun
van jou korf in my are hoor
tot soet se stroop oor
alles en in alles afdrup
© Grootvissie
November 2017
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.