Jongste aktiwiteit:

hik


te vinnig sluk
die kos verstol
in sy droë keel

so hik en pik
ons oor woorde
wat niks goed is

hik jy oor iets
wat jy nie wil sê
maar tog moet

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed