Jongste aktiwiteit:

hiper

oor my duin lê daar vrede
oral om my juig die aarde van genot
reën druppels het elke fynbos blaar benat
oor die see lê daar belofte van nog wat kom
hoeveel dankbaarheid kom daar eerlik uit jou hart
wanneer jy so onverdiend lewe en vrede ontvang
gesondheid om te kan loop en werk elke dag
uit jou hart dankbaarheid wat uit jou straal
donker gesigte brom dikwels net môre
soms nie eens so ‘n gratis groet
leer uit die fynbos natuur
hoe selfs skilpad vrolik
‘n dans stappie doen
fisant vieserig
sy vere skud
en meeue
lag van
skril
plesier

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed