JOU GLIMLAG HET VERDWYN
JOU GLIMLAG HET VERDWYN
Jou seer slaan teen my vas –
jou glimlag het verdwyn.
Die seer kom uit jou hele jy –
jou glimlag het verdwyn.
O, deur ons trane heen
kan ons nog lag,
want ons behoort aan Jesus.
Deur ons trane heen
kan ons nog juig,
want Jesus leef!
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ina
Hou baie daarvan