Jongste aktiwiteit:

Jy het my verraai met iemand anders

Ek het my alles en baie meer gegee,
sodat jy beter kon leef.
Jou hart was my hart, jou seer was my seer,
maak nie saak wat tussen ons gebeur het nie,
ek het jou altyd vergeef.

Maar toe ek een klein foutjie maak toe wil jy my los,
alhoewel ek jou al so baie keer vergewe het,
want ek weet mens maak foute.
Jy het my nogal baie geld gekos,
maar dit het my nie gepla nie want ek het jou lief gehad.
Jou liefde vir my was meer as al die goud werd,
maar toe ek een foutjie maak, los jy my vir daai snert.

Ek het jou nogsteeds lief gehad,
en soms mis ek jou, ek hoop jy mis my.
©Kopiereg- Timothy De Vos Botha- Alle Regte Voorbehou




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed