Jongste aktiwiteit:

Kaalvoet Pad

in die son verskroei pad
skuifel voete skurf
oor vaal sand

in selle steriele land
groei ń sprietjie gras
die groenste groen




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed