Jongste aktiwiteit:

Kaggel tyd

Ek was rustig in myself
gelukkig in my alleenheid
die son het onder gegaan
die son het opgekom

Toe het jy gekom
en teen my beter wete
knik die hart …
is bowe my verstand

Dit kom alles daarop neer
ek moet my tyd vat hierdie keer
en sal hard probeer
weer en weer

Solank jy net hier bly
want jy is die see voor my
die diep in my nag
my kaggel’tyd se lank wag




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed