Jongste aktiwiteit:

Blus my

Kom en wees
die reën
buite my venster
kom lê
hier
tot ek slaap
kom en sien
die veldbrand in my oë
en lag
want ek is die
bliksem
maar jy is
die reën




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed