Dans in die Reendruppeltjies
Rondtomtalie, rondomtalie, draai sy al in die rondte, glinster ogies vrolik en bly, met laggie klokhelder terwyl armpies uitgestrek na kante, al in die rondte in die reendruppels draai. Kaalvoetjies hardloop sy van boom na boom, met blye blydskap van reentjie wat val. Dogtertjie klein, maar 3 jaartjies oud, geniet die reen soos niemand anders […]
Bron van Vreugde
Ver lui ‘n foon een kant vining raap ons hom op en kom die stem ma waar is pa Net hier langs my, my kind ma, sit jou foon se klank hard ek het nuus vir julle goeie nuus vir julle Gou stel ons die foon en druk hom by ons oor en ‘n stilte […]
Smeek Gebed
Smeek Gebed Vir ewig o Heer staan U Woord vas In die Hemele U trou is van geslag tot geslag…. Die aarde het U gevestig en my gevorm Volgens U hand Lei my o Heer deur my donker land My siel smag na U heil op u woord Wag ek getrou U is my skeilplek, […]
Kindjie gebore
ʼn Kindjie gebore ʼn Kindjie gebore in die liefde van God ʼn Kindjie gebore om ons te verlos Hy is die seun van God onse Vader ʼn Kindjie gebore om ons te verlos Halleluja prys die Here Hy het gekom, Hy het gekom Om ons te bevry Halleluja prys die Here Hy het gekom, Hy […]
My hart, in jou hande, vir altyd!
Ek plaas daagliks my hart in jou hande, dra hom saam met jou waarheen jy okal gaan, pas hom mooi op, want hy is broos, hou styf aan my liefde vir jou vas wat nooit sal vergaan. Ja, die verlange maak baie seer, maar jy maak my elke oggend weer wil probeer. Ek het jou […]
Ons harte altyd bymekaar..
Sien ek weer jou glimlag, wanneer die son in die oggend opkom. As hy vir my loer, daar doer anderkant die horison, sien ek ook jou oogknik, mooier as die heel mooiste blom. Mis ek jou soos die sekondes van elke dag verby gaan, al het ek aanbeweeg met liefde so na aan my hart. […]
Liefie, Liefie, Liefie Aller Liefieling.
Liefie, liefie, liefie aller liefieling, jy laat my hart elke dag opnuut, vinniger as vinnig bokspring, vir altyd al my liefde uit my hartjie gegiet. Net vir jou, sal ek sandkastele bou, want ek hoef nie eers te vra, dan is jy sonder ophou daar om my te dra. Dankie vir die jare, dit mag […]
Uit blinker
Selfs ‘n ster moet kan sê dat sy moeg is om te skyn ~ dat sy soms net wil verdwyn in die donker. Selfs die maan moet verklaar sy’t als gedoen sy was al daar. Ja, selfs die maan moet hierdie waarheid openbaar. En selfs die son moet erken sy wéns die einde was in […]
Besope
uit wingerdstok getap die sap van sy ondergang vloei soos fluveel deur sy are tot kop en hart bedaar vloei soos lawa oor die aarde waar die mense van sy hart vlug vir veiligheid vir hulself vir hom uit die ryp ronde vrug sy wysheid en insig oorvloed sy rede, sy integriteit versuip hy als […]
Liewe Dagboek
Liewe Dagboek, Dis al weer net ek, Zoey. Ek het nooit besef hoe baie taal beteken nie. Nie net die taal waarin jy gebore is nie, maar ook die taal van die mense om jou. Rosina het my bewus gemaak van die belangrikheid van taal. Haar begrafnis gister het dit ook baie mooi uitgebeeld. Rosina […]