Jongste aktiwiteit:

Bron van Vreugde

Ver lui ‘n foon een kant
vining raap ons hom op
en kom die stem
ma waar is pa

Net hier langs my, my kind
ma, sit jou foon se klank hard
ek het nuus vir julle
goeie nuus vir julle

Gou stel ons die foon
en druk hom by ons oor
en ‘n stilte vir ‘n oomblik
wonder wat kan dit dan wees

En skilik julle gaan
oupa en ouma word
oorstelp van vreugde
begin die trane rol

Die beste nuus ooit
uit ons kind se Mond
wat so graag ook ‘n mamma
wil wees en papa die ene liefde

Die bron van vreugde
‘n klein kind aan kom
soveel hartseer en lag
lanklaas beleef.




Ek is n kind van God en is Jesus Christus my alles. Ek baie ingesteld op die waarheid en is heeltemal gekant teen leuens. Opregtheid en Eerlikheid is n passie by my. So wat ek in my gedigte en stories bring, is op die waarheid gebaseer. Alles wat my in die lewe geraak het, bring ek in my gedigte uit. Ek is n Afrikaner en murg en been. Wat jy sien, is wat jy kry. Spontaniteit en vriendelikheid is my lewe. As jy op my tone trap, gaan jy my beslis van hoor. Ek se n ding reguit en draai geen doekies om nie. My gehoorsaamheid word aan God die Eer gegee, want Hy is in beheer van my Lewe.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed