Oyuki (Silwer)
Oyuki loop deur die sneeustorm, ys klou aan haar blou kimono. Die wit duisternis verberg die landskap, maar sy kan voel waar lewe probeer deurdring. Sy draai regs na waar hitte wil-wil sterker word. Sy waai haar hand en die sneeu verdwyn voor haar. ‘n Hout hut verskyn. Sy grinnik. Alhoewel die hutjies oor die […]
Blou Lig
Gloeilampe hang van elke boomtak, wat die donker bos verlig. Dit was absoluut pragtig. Die aand voel minder eensaam met die ligte daar. As ek nader kyk, kon ek sien dat die gloeilampe eintlik feetjies is. Nie soos Tinkerbell nie. Hulle was soos mense in vorm, maar suiwer wit met kobalt-oë. Witblou lig het van […]
Verwag
“Welkom, ons het jou verwag.” Ek stap deur die eienaardige voordeur, hande vasgeklou in die voue van my mantel. “Jy mag maar jou kappie verwyder,” sê die brandmaer man. Ek sluk en ignoreer hom. “Hierdie rigting,” sê hy en lei my vinnig deur ‘n donker gang, verby die pragtige trappe wat na die ander verdiepings […]
Dagboek van ‘n stukkende vrou (uittreksel)
“Jy kan ook net soveel keer in ‘n deur vas loop jy weet”. Sy vou haar arms beskermend oor haar lyf. Hoeveel keer moes sy al hierdie woorde hoor. Die monitor beep beep saggies. Sy luister na sy rukkende asemhaling. Moet sy of moet sy nie. Dis maklik, draai net die drip se kraantjie oop…. […]
PAPLEPEL-GENADE
PAPLEPEL-GENADE Jare terug loop ek een namiddag in een van daai winkels waar jy Pic en jou dan skoon polities korrek skrik as dit by die Pay-slag kom. Ewentewille – klaar betaal en oppad uit, toe daar ‘n skoon dakliggende geraas als oordonner: ‘n Seuntjie van so 4/5 het so entjie van my af al […]
Tjoek-Tjoek
Die groot hout horlosie in ontvangs se wyser slaan oor na vyf uur. Wat ‘n verligting dink Lyndi, nou kan sy huis toe gaan. Dit was ‘n lang dag. Sy wil vinnig by die huis kom sodat sy kan regmaak vir haar eerste afspraak saam met Alex vanaand. Sy neem haar leer handsak, sit die […]
‘n Goue winter
Dit is winter in die woud, oral lê spierwit sneeu. Klein Lila kyk by haar kamer’venster uit en verwonder haar aan die sprokies wêreld daarbuite. Haar ogies glinster soos blou kristalle in die maanlig, sy en haar pa gaan môre ‘n kersboompie soek want dit is oor ‘n week kersfees. Sy is baie opgewonde, daardie […]
WIL JY DANS, BOKKIE MY BABIE?
WIL JY DANS, BOKKIE MY BABIE? Uhm – jy weet eers wat, Bokkie my babie; nê – behalwe vir daai kort tiekie se bietjie tyd (waarvan ek danksy my geheueverlies soveel mooi goeters glad nie kan onthou nie) wat ek en Righ saam was, was hierdie amper kestamper se 23jaar wat ek tussen Satynlakens uit […]
DIE DANS GAAN AAN
DIE DANS GAAN AAN Baie onsêbare emosies en ongesensorde voelgoedters eb en vloed nou dwarsdeur hierdie wise-ass hart van my…Hier waar ek op my gunsteling ou boomstomp op my geliefde ou Ghwarriegat sit; beker vuurwarme tee in die hand. Kyk na die lig wat flikker-flonker op; oor my Swaard wat voor my voete lê. Ja; […]