Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 94)

VOORAANSTAANDE MAKELAAR SE VROU SE LIGGAAM BY VERLATE MYNSKAG GEVIND. Die liggaam van Rebeccaa Morrison, vrou van Stephen Morrison, een van die stad se voorste aandele makelaars is gisteroggend by n verlate mynskag gevind. Haar liggaam is ontdek deur mnr. Jan Viviers, n plaasboer, terwyl hy lynpatrollie gedoen het. Volgens mnr. Viviers het draaiende aasvoëls […]

Kookwater, deur Stephan Uys Ek is nie juis ʼn man vir bad nie. Vandag se badjies is nie gemaak vir manne wat hul vroue se spieëls volstaan nie – daar is net nie genoeg plek in die moderne badjies nie. Smaak my hoe droër die Kaap word, hoe kleiner word die baddens, en dan sit […]

AFRIKANERS IS PLESIERIG SOKKIEJOL In die ver verlate vlaktes lê die Waterberge nog so blou in die ou Transvaal. Daar woon die 21-jarige boeremeisie saam met haar ouers op die bosveldplaas. Die plaas lê tussen diWaterberge langs die groot Nylrivier. Leenkie is op haar gelukkigste in die skuur saam met haar mooi perde in die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed