Die ander vrou
“Lenie, ek dink Wynand verkul my met ‘n ander vrou!” sê Inge in ‘n tranerige stem vir haar vriendin aan die anderkant van die lyn. “Ag nee Inge, Wynand sal nooit na ‘n ander vrou kyk nie, hy is te lief vir jou.” “Lenie jy verstaan nie! Wynand is skielik so geheimsinnig. As hy oor […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 5
Dit is n winderige drie dae later toe Jan Viviers, plaasboer, sy grensdrade te perd patrolleer. Fyn waarnemer wat hy is word sy nuuskierigheid geprikkel oor n klomp aasvoëls wat in die lug bokant die verlate mynskag ronddraai. Uit ondervinding weet hy waar die aasvoëls so draai moet daar iets dood wees. Sy eerste gedagte […]
Wese van Onrus
Daphne sien hoe die prinses haar gesig trek toe sy haar sien. Sy weet dat die prinses nie van die Beskermer-uitrusting hou nie, maar Daphne het geen keuse oor wat sy dra nie: alle Beskermers dra die gepantserde leer broeke, baadjies, stewels en mantels. En sy moet erken dat sy veilig daarin voel. Dit is […]
Werk.
Die werk van ‘n klerk, het soos mis voor die son, in onwerklikheid verval. “Waarom dan werk?” sê die klerk. ©Teárlach
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 4
HOOFSTUK 4 Stephen Morrison se eerste waarskuwing dat daar fout is is toe selfoon vier uur die middag lui. Toe hy antwoord sien hy dat dit die hekwag is wat hom skakel en antwoord hy: “James is daar n probleem”. “Meneer, ek weet nie of ek nou verkeerd is nie maar mevrou Morrison het nog […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 3
HOOFSTUK 3 Dit is n sonnige Vrydag oggend toe Rebecca Morrison in haar Mercedes klim vir haar weeklike afspraak by die skoonheidsalon. Terwyl sy die Mercedes aanskakel beskou sy haarself vir oulaas in die tru spieël. Sy frons n oomblik as sy die fyn plooitjies op haar gesig sien wat haar glad nie aanstaan nie. […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 2
HOOFSTUK 2 Haar eerste stap was om uit te vind waar Stephen en Rebecca bly. Dit was maklik, een aand nadat hulle hulle self in die liefde verdrink het en Stephen nakend in haar bed gelê en slaap het het sy in sy baadjiesakke en beursie gekrap. Daar het sy n Medic Alert kaartjie gekry […]
DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 1
HOOFSTUK 1 Soos in elke beroep het ook prostitusie sy verskillende vlakke in die samelewing. Dit wissel van meisies wat op die straathoeke staan, die laagste vlak, die wat in gesellinklubs werk, wat n bietjie hoër vlak is, tot die hoë klas prostitute wat n enkele kliënt of twee het wat vir haar sorg en […]
MOORD STORIE
MOORD STORIE Lexi Liebenberg het in die vroeë oggend, om 5uur, gaan stap soos altyd elke dag met haar daaglikse onspanning roete deur die veld. Sy hou vreeslik van natuur en was vasgevang in haar eie wêreld. Die vars lug ingeasem en die beeldskone natuur waardeer. Op pad het sy ewe skielik besluit om vandag […]
Brose Baba
Denise kyk af na die klein wese wat op haar bors lê en slaap. Sy kan sy vinnige hartklop teen haar voel. Sy sluk swaar. Reën spat teen die venster en die stormwolke maak die vertrek donker. Skadu’s druk teen hulle. “Jy is so broos.” Sy vryf oor sy koppie. “Ek sal my bes doen […]