Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 100)

Vuil Gevat 1   die vuilvatvingers van die mens lê walglik sigbaar oor ons land papiersakke wapper aan elk’ doringdraadgrens die vuilvatvingers van die mens bemors selfs die oseaan se spens rommel lê op vlaktes en op die strand die vuilvatvingers van die mens lê walglik sigbaar oor ons land   Vuil Gevat 2 doodgedruk, […]

    in donker van nag speel drama nou af nouer as nou in aaklige strate van nagmerries waar donker heers   telkens die diepte van nag wanneer my gees wil rus verskyn Raka-beelde stormende geeste van onvolmaaktheid   greinsende gesigte vol donder-en-bliksem speel oor duine van sand riel teen klowe af in banale gekners […]

    Liefde bedek ons streel ons siel en gees onselfsugtig, eerlik en skoon onopgesmuk, teer en vol wysheid saggies en teer, sonder enige verweer soos wilgertakkies in die dralende wind versnyde klanke van bamboes wat buig wappenerende vlae, vas aan ‘n paal van waar dit kom, weet ons goed waar dit heen gaan, droom […]

    “wanneer twee mense trou word hul een” (baie wonder egter ‘n leeftyd lank: watter een?)   om getroud te bly moet jy multilingual-isties wees uit jou meta sal jou beta tevoorskyn kom soos jul saam die sakke sout verorber sal geluk metastateer   vir die vrou, moet sy verstaan dat daar vier tipes […]

    vlugvoetig is jy padvinder waar gaan jy heen soek jy in die woestyn nog die reën wat broei telkens in jou gedagtes borrel op in jou siel dans jy dan ‘n riel van blydskap ofskoon jy nog eensaam onder golwe induik wat dreig om jou te verswelg golwe van nostalgie oor berge en […]

    skerf in my oog is jy my visie versper deur vlae vlae van ouderdom se gordyn dog, telkens as son se strale tref weerkaats jou bloei oor my siel soos roosknoppie ontluik uit grasgroen tuit maak jou geur my weer wakker uit my slaap van gister vandag se gaap   © Tearlach.

       saam met die “clickbait” kom die val van die sinne “podcast” op “podcast” ry daarop hoe meer blootstelling hul verkry soek maar:  elkeen stel sy aas wat my opval; liggelowige “kop-innie-sand” slurp dit op soos dit verskyn dit is soos kakkerlak blokkies die “reuk” van “muishond-nuushond” hang soos drolpeerblomme se reuk in […]

  soveel dae, soveel nuwe trieks een staan op sy kop, ander dryf in die lug een kaart kies, twee kaarte vervies elke beskikbare blad spel sy trieks uit lokblaaie se advertensies lê ryp elkeen het die tyd gegryp einde van die jaar kom laat ons nog ‘n bietjie.. net nog ėėn triek aan ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed