Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 110)

  die word kom ver vanonder die uiterste ster onder wolke van Wes-Vlaandere geradbraak na kombuistaal verhaal skimme uit ‘n gebelgde verlede geskommel in slaafse mond veroer en ontbaar na dialektiese bakla eufemistiese geklae vanuit die leë mond van elke bra   © Tearlach.        

  waardigheid kom nie saam met groot lawaai nie indrukwekkende persoonlikhede is dikwels baie stil om gerespekteerd deur lewe te gaan moet jy respekteer indrukwekkende eerbiedwaardige staatsmanne word onthou in volksmond kan dit beskryf word as: “ek hou van ‘n man wat sy man kan staan, ek hou van ‘n arm wat ‘n slag kan […]

Vlerke van Duisternis Kitty Hawk se wind sny skerpwaar storm wolk sy skadus werpdie Wright broers se staal en droom‘wyl vlek swaai wind in storm stroom *** maar in die skares is oë wat gloeivan klandestiene krag wat knoeidie mafia glim stil, hul planne swaardonker hang oor oggend baar *** elke gil bring trilling, elke […]

deur
vir Gedigte

    dagbreekson stroom na bo sonstrale weerkaats heen en weer deur portale van my duinehuis van ou na nuwe spieëlbeelde wat kartetse gooi na buite dit verlig al die donker skaduwees om my vertel van alles wat vashou van alles wat losmaak wat aanhou en al bouend die hoekstene vir more lê dit bring […]

    heeltemal klaar gatvol verby daar waar daar ookal kan wees vanuit die uitsig van my duin sien ek vandag die plekkie: op eerste keer in baie lang tyd maak lugspieëls nie sin spel geen beloftes uit klaterende lawaai van gestroopte ratte wat knarsend tot stillstand kom op die onverkose plek van heeltemal op […]

    wees vrugbaar – teel aan – vermeerder gaan uit en bou jou wonings oral waar jy wil heers oor alles en almal om jou, op land en see bewaar alles en almal om jou op land en see ontwikkel, verbou die land waarop jy woon laat die genade wat jy van Bo ontvang […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed