Daardie aand
Daardie aand Deur: Ryno du Plessis Vir Lien sou ek nooit verraai. Haar liefde was te veel gesaai. Ons moes kole laai, dit was ’n groot lawaai. Geen een het vir Lien gesien; sy was reeds in groot gevaar. Die reën wou nie bedaar. Daar was ’n witkopvrou wat my graag wou vergoed vir die […]
Sloer
sleg is die dag waarop jy prokrasineer lê – lê deur jou dag sloer nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie.. so druis die rympie van stuwende golwe vanoggend oor my duin se rant en skuim wit soos gedagtes van alles wat van uitstel verlep het sodra die uitdagings te groot en onmenslik […]
maak my oop (Silwer)
maak my oop o gooi my deure wyd oop sodat lig my kan binnedring en ‘n skouspel kleure oopkring die duisternis in my tydelik verdring o gooi my deure wyd oop sodat ek jou fladderende vingers kan gade slaan wanneer hul liefderyk oor dit wat ek jou kan bied stryk wyl jy knus […]
grabbelaar (Silwer)
grabbelaar jy los my in ‘n warboel wanneer jy lukraak van rak tot rak tas en torring en onbeheersd rondvroetel troetel jy jou soeke na iets gepas of skalks flambojant en astrant wat perfek pas (by jou) tiener-parmant jy los my in ‘n warboel
My rooihaar nooi
My Rooihaar Nooi © Ryno du Plessis 2026 Jou hare rooi, groot bruin oë het my hart kom steel, al moet ek telkens jou gemoed kan raai. In stilte is ons saam, klanke van my kitaar maak jou hart altyd sag. Gereeld wens ons saam aan ’n wêreld vry, daar waar net ek en jy […]
Tussen lig en donker
Tussen Lig en Donker © Ryno 2026 In my lig is daar donker. In my donker is daar lig. Sou my siel wou sug, soek ek die lig. Ander slaan die vlug, te bang om te kyk wat hul ontwrig. In my lag is daar huil, in my huil is daar lag. Die donker het […]
Tyd vir uitsorteer #silwer
Tyd vir uitsorteer Agter toe deure stamp en stoot hul verbete: wie gaan bly en wie gaan ry. Opgerol in houers lê die broekklouers. Hulle is sterk werk in enige seisoen en kan met enige styl versoen. Eenkant en alleen hang hulle en ween die wat weet daar is van hulle vergeet. hulle is nooit […]
In ʼn vreemde land
In ʼn vreemde land Brons Dis Oktobermaand in Nederland, herfs kom kruip oor die lae land. Die lig word min, die nagte lank, met ’n koue bries en ’n reënsang-klank. Die blare bloos nou geel en rooi, die nuwe wêreld is bitter mooi. Maar vier seisoene waai deur die dag, terwyl ek na die Suid-Afrika […]