Spore huistoe
Spore huis toe Ryno du Plessis 2026 Vasgevang tussen jou berge, versmoor in jou woude, begeerte na’n nuwe lewe. Stad se liggies en geraas roep my naam. ‘n Droom wat nie mag vaar, ek moes dit veilig bewaar. Winde waai, my wereld ‘n groot lawaai. Hoogtes het ek geklim, geval, opgestaan, weer begin. Jare het […]
Liewe Soli
Liewe Soli Deur Ryno du Plessis Stilte kruip in soos die mis oor Tafelberg. Die man wat so goed kon terg en almal laat skater wanneer ons lirieke raai. Trotse man van die Kaap, die lewe het jou kom raap. Tog leef jy voort hier in ons harte. “HOE MAAK MENS?” Só maak mens— was […]
Tonge van gal
Tonge van gal In ’n donker wêreld van afguns probeer jy jou weg iewers vind. Die mensdom so verblind. Vasgevang in dit wat die oog wil sien. Pyle van die tong, bedek in swart gal en wraak, tref jou menswees elke dag. Uit die donkerbedekte haat gee jou lewe vir ander soveel baat. Hart van […]
Ouma Ralie
Ouma Ralie Deur: Ryno du Plessis Ouma Ralie se hart ry rondomtalie as haar kleinkinders kom kuier hier op haar klein plasie. Met hoendertjies boer sy groot. Hulle is so mak, sit selfs op haar skoot. Hande vol deeg is sy altyd aan die bak. Dit bring haar geldjies in die sak. Daar onder die […]
Toe pa se geld opraak
Toe pa se geld opraak Deur: Ryno du Plessis Net die beste moes jy hê. Dit is wat almal sê. Die boom van geld het goed gegroei. Geen dag was nodig om jou te bemoei. Dankie bestaan nie in jou woordeskat. Moet is goed genoeg vir jou. ’n Kis sak, sonder om ’n traan te […]
Bosveld ligtoring
Die bosveld ligtoring Deur: Ryno du Plessis Doer in die bos staan hy op sy pos, ’n wagter vir boer en dier. Uit dorre aarde bring hy water— damme raak vol, die boer se gemoed loop oor. Op verlate grond, met sy kop omhoog, klik en klap hy, draai sy wiel saam met die wind. […]
Toe pa se geld opraak
Toe pa se geld opraak. Deur: Ryno du Plessis Net die beste moes jy he. Dit is wat almal sê. Die boom van geld, het goed gegroei. Geen dag was nodig om jou te bemoei. Dankie bestaan nie in jou woorde skat. Moet is goed genoeg vir jou. ‘n Kis sak, sonder om ‘n traan […]
Stem van die trein
Stem van die trein. Deur: Ryno du Plessis Saans kort na twaalf, begin te trein te blaas. Yster stwawe, geklak van wiele kom die trein al nader. Wanneer die truin begin fluit naby die bloekomboom, hoor jy die gehuil van uit die kuil. Duidelik hoor jy die stem van Lien. Sy het die dood nie […]