Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 877)

Nagstilte As die skadus langer rek en son verflou, kom skop die verlange nes… Die nag, saggies naderkruip. As die horison bloedbevlek die son groet, en die skemer daal… Die dag, vredig oorgaan in nag. Wonder jy ook soms oor die sin van die lewe? Die hoekoms? Waaroms, onbeantwoord, maal-kolk hier binne my. © Marlene […]

  Hier, waar varings soms nog welig groei, die son so rooi bo die ooskrans bloei – staan sý met die donker oë en kyk hoe duiwe vér oor die dale wyk. Toe dink sy só; “was ek ‘n duif, het ek saam met die voëls oor die berg geskuif – na ‘n plek waar […]

Dwaal saam die wind op newels laag en hoog verewig onverklaarbaar dog vir altyd daar En soos alles aangaan totdat dit weer vervaag wagtend, bedelend ragfyn soos satyn die nuwe sonneskyn Om net te dwaal in die wind se waai is ‘n denkelose ‘voel’ en ek hoor die wind en ek voel die wind ‘n […]

Waar die skadu’s daal versalt onbekendheid in die vreemdheid van klanke en beelde Breek die eerste fyn pêrels in die rafels van die wind die son spikkel-flikker oor die water Seisoene dans deur my hart dans van seer dans van verlange dans val liefde roerloos onspoor die voue van ‘n koue berg waarop ek spoor’loos […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed