Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1226)

Vrede Dis die mooiste mooiste maand en die arumlelies staan plate wit in die blom en die swaeltjies het in groot swerms uit die noordelike halfrond in lewensgevaar teruggekeer want nêrens is vrede, jy beland in die spervuur en in Afrika is toestande net so haglik en uiters gevaarlik, selfs hier te lande kook dit, […]

Ek is bang,eensaam en koud, hier in my huisie in die woud. In die kaggel brand (ń) vuur, in my hart bou ek (ń) muur. Seerkry wil ek nie meer, en alleen hier in die woud kan ek dit keer. Niemand om my te bedrieg, niemand om my te belieg. Geen merke om weg te […]

(ń) Meisie het ek eendag ontmoet, sy het skaam geglimlag,en my gegroet. Leerklere wou sy dra, en ek het maar min vrae gevra. Yolanda was haar naam, en die swart “make-up” kon ek nooit verstaan. Haar persoonlikheid het almal bekoor, menigte mans het hul harte op haar verloor. Ons albei het groot geword, ons harte […]

Nooit het ek werklik vriendskap geken, tot die dag toe ek jou vriendskap wen. Jy het nooit (ń) prys daaraan gehang, jy het nooit meer as net (ń) glimlag verlang. Op jou skouer kon ek enige tyd huil, al ons hartseer het ons uit geruil. Jy het altyd aan my (ń) simpatieke oor geleen, sonder […]

Die dae kom en gaan, vir my is daar net jy wat bestaan. Niks anders maak meer saak, niemand sal my hart weer so aanraak. Die mooi in die lewe kan ek nie meer sien, my lewe het sy doel uit gedien. Sonder jou is ek verlore, sonder jou is geluk my nie beskore. Voort […]

Tien jaar gelede het jy jou eerste lewenslig aanskou, van die eerste oomblik was ek baie lief vir jou. Jy met jou ogies so blou, jy met jou liefde so opreg en getrou. Jy het my hele hart gesteel, ek wou jou met niemand deel. Jou koms het ons lewens betekenis gegee, Jy is meer […]

Ek was so jonk,toe is jy gebore, ek was alleen en so verlore. Jou pa het ons verlaat, diep in my hart het ek hom gehaat. Van die eerste oomblik was jy my sonskynkind, (ń) lewe sonder jou kon ek nie indink. Jy het my lewe betekenis gegee, Jy het my trane weg gevee. Jy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed