Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1227)

“Mnr. Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors…” Herbert P. Adams is ‘n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktattoes om dit te bewys. Herbert is ‘n huislose straatbewoner van die die Kaap se onderdorp, maar met sy keur van Afrikaanse taalgebruik, kon […]

Net (ń) moederhart, verstaan die seerkry en die smart, van (ń) kind so klein, wat spoorloos verdwyn. Die skuld gevoel wat vreet, oor (ń) kind wat jy nooit sal vergeet. My meisiekind,waar is jy heen? Nooit sal my hart oor jou ophou ween. Daardie aand het ek jou, aan jou eie genade toe vertrou. Ek […]

Hier,in my donker eensame sel, hunker ek na jou aanraking,na jou sagte vel. As ek jou net nog eenkeer kon se, jy was al wat ek in die lewe wou he. Deur jou verraad,sit ek nou opgesluit, en in my kop maal beelde van jou en hom deur die ruit. Hoe kon jy dit aan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed