Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1240)

Die dag gaap oopmond deur die skimmels van die nag druppel sy blink oor die laaste stukkies sag die son val geel oor die roerlose klip in gister se fynbos se drup soos koel glas teen my wang voel hierdie “terug” in die breekskelet van ‘n droom vasgevang soet lug vars lug geel son heel […]

——————————————————————————– Kamofleer Khaki kleur klitsgras gryp vas duwweltjie kleef in vlees verweef jou oë klou aan my blou ‘n haak en steek sê waar jou hart lê woorde is stom waar lelies as impalas blom

Herfs se roos blom toe die mooiste, smeulend pienk vol vlam en vuur. Wis sy dalk die seker wete – hiérdie is haar laaste uur. Herfs se roos laat val haar blare, sy voel die lou son teen haar vrug. Sy weet die winter is op hande, sy glimlag wrang voor sy berus. Herfs se […]

Die swaeltjies fladder soos koerantpapiere vanoggend in die onsigbare wip windgolwe bokant die verlate stasie rond waar hulle die onderstebo fondasies vir hulle modder hangmatte maak. Hulle ruil skinderstories uit met die passasiers van die lugstroom treine wat saam met tyd se wysers vanuit die Noorde inrol by die vergete stasie om modder hangmatte te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed