Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1241)

Gister het die masker jou gefaal, wegkruip kan jy nou nie meer nie, ons toekoms is in die weegskaal,         jou oë kan onmoontlik nie lieg nie! Dis liefde wat openlik daaruit straal, ek kan my nie langer blind hou nie, want die boodskap wat dit uitstraal:         “ons is nie net sommer maters nie!” […]

myne en ek hart siel een vlees geduldig sy een met my gees bruid en vrou vir my gehou vertrou my geloof in jou glo in die droom die hemel die bron tuine van babilon verblindende son die lug die oseane water’s weë reënboog die hemel die seë diamant lag stralend skitter vuur belowe ons […]

Geëklipseerd hang verflenterde letters aan die notebalk; bleek gebloei, tot teerheid gesnoei opmerkings nonchalant (met voorgedoende finesse) word soos cliché’s rondgestrooi óm ander omver te gooi soos ‘n Petrus trap jy seermaak-spore met ‘n ontblote kromswaard – sonder links of regs te kyk kap jy aan ore van die siel, dans slu ‘n hekse riel […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed