Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1310)

Oor die grasvlaktes vol bome en bosse en diere wat vrees. Oor berge en dale, met geheime gevul, waterpoele, woude. Oraloor is die gesang van wesens wat ween, rou oor die ondergang. Oraloor die hemel hang daar donker wolke, reën, en die Engele se sang. Oraloor is ‘n wonder, selfs in as en vlamme vloei […]

Die lewens rommelende eenrigting trein snel verby my en rol die vroeë wintersgras in ‘n kombersie langs sy spore op tot waar die twee ry ysterspore een raak op die middag kim en ek stil gaan staan en wag Ek skrop vir my ‘n sitplek in die bakhandholte van ‘n ysterklip en glimlag met die […]

Die eenstemmigheid met die lewe en die siel soms hartseer soms wreed soms vrolik soms moeilik Waar die herinnering van hartseer en pyn deur gevoelens en dade uitbasyn ‘n begrip wat saam met die wind vergans Die wind ruk-ruk aan die naakte boomtakke vereenselwig die gevoel van totale verlating soos ‘n reӫnboog die finaliteit van […]

Alleen, verlore en vreeslik bang elke dag – leë toekoms tog so lank. Geraas, al die mense en gedrang goeters wat in my kop rondrank. Rekkend-slierte drup my kwyl, is ek deel van die mens se stryd? ‘n Dol wereld soek nie my styl, hoe lank nog-wat is toekomstyd? Ek beloer al’s uit my hoek […]

Afrikaners is plesierig Onthou jy, “Vlak langs die pad het ‘n boompie gestaan…?” Bok van Blerk geskiedenis opgehaal fors, regverdig, de la Rey – vernaam. Afrikanerstryd- generaals rondgemaal, nuwe held ons opstaanhoop! Deur misdaad, regstellend verlam die lee toekoms ingeloop Afrikaner, verinneweertam! Eens trotse arm wat ‘n slag slaan, nou, vernederd en onttroon.. Bloed en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed