Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 143)

in vele koppe versamel stories eers oorvertel in fabels toe verdoesel in doktors grade maar nou verkrygbaar in alle formate kopsweet word vasgevang in duistere dik leer boeke dan ingeploeg in leerlinge deur die eeue heen maar nou verkrygbaar in alle formate is die kennis strewe en die felle studie stryd die mensdom se grootheidswaan […]

  ouderwets is dit pyn wat jou vertel daar is iets verkeerd skielike indringende aanhoudende brandpyn   jou liggaam aangepas by vandag se klimaat en drool maak gebruik van stokoue tafereel vir jou –   medikasie operatiewe ingryp langdurend verdoof rus op die alkoof wag op uitslag op nog ‘n dag   Ó Tearlach.

onstoke skree en skiet ons skote digitaal beveilig vir ons spekskiet vertonings omring deur glas panele kraak die media granaat die kante is styf gepak elkeen het ń punt breek oop die rooi en versigtig pak die pitte uit ideologieë blits vining laai breine vol patrone maar druk, breek granate laat die glas in skrewe […]

stinkend skoon die natstof ruik van growwe gemengde boustowwe hier en daar nog is ń haakplek wat lek lek gewoonte raak ure word gewerkskaf aan my onderhoud, sagteware opgradering die herstel van vervalle hardeware in die stryd teen my verval geboue gestut op stoere fondamente val egter verseker plat oor eeue dan in ń sekonde […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed