Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 144)

    amper onhoorbaar kom die klanke uit dit is volbring so finaal en eg voor hemel en aardse reg staan woorde uitgespel waar engelekore sing mense vir altyd probeer om hallelujas uit te bring op  ewige note van melodie wat maar net nie wil verweer Sy naam vir altyd vereer   © Tearlach.

ek staar na die Kaapse somerveld dis warm, droog, en lelik die dorheid pluk-pluk aan my klere die somberheid klim binne-in die uitgerekte mediterreense somer moes lankal noordwaarts wyk maar hy steur hom nie aan die almanak nie die veldgras is asgeel verbleek die bergfynbos, gewoonlik in ‘n sagte vaalgroen getooi, lyk afgerem, geskakeer tussen […]

op die vierkant donkerhout kassie is ń vreemde landskap uitgekerf binne rus ń veeartsrekening en die as van ń hondekind diep swartklowe sny sy voorkop met dun witring hare rondom en strak staar sy oë na die verassing kassie in vyfster hotel op spierwit tafeldoek reik ń naallakhand na ń skuldkassie wat sy vierkantplastiek gou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed