Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 166)

    boereseun van die berge van stoere boere bloed aan my vaderland getrou bly ek tot ek moet sterwe geen prinse van nêrens af of konings van verre buig ek my knieë voor gasvry en beleefd is ek wel   godsvresend lewe ons saam ons geloof altyd sterk daarom bly ons altyd so getrou […]

  “okey dankie”   groet sonder snoet vra sonder bedoel leef sonder gevoel ant woorde nie belangrik onvoltooide kommunikasie net om iets te sê, lastige stilte te onderbreek met dooie klanke   hoe gaan dit met jou – kyk dan weg gaan aan asof daar niks meer bestaan ons lewe in niksseggende wêreld gewis een […]

    in skadu van Skandinawiese woud gloei sterre, helder en vol kleur  “Heike”, weerklink in nag se klanke enigste geluid in stille maanskyn nag   skoonheid van noorde, sag en rond verdiep vreugde, harte se verlange elke, siel se fluistering, soet en sag eggo van liefde, in duistere woud   soos auroras wat dans […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed