Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 167)

met klein treetjies skededdel twee swart blertsies oor wit sand hul rooi bekkies steek in die wind en die vier geel ogies soek saam seekos rotsseker op piepklein beentjies bly hulle net ver genoeg om hul ruimte te hou terwyl water spoel en die wind alles verrafel julle hardloop saam gemaklik sonder praat maar fladder […]

    golwe het woes gewoed, winde het fel gewaai, majestieuse skip het sy rusplek op rotse gevind geen einde aan die natuur se meedoënlose krag einde het in wrede, waansinnige oomblik gekom tog leef verhaal in hierdie wrak steeds voort van dapper matrose met onvervulde strewes hul hoop en drome gans verlore, vir ewig […]

Kersfees-karaoke. By die Meiring-huishouding is Kersfees altyd ’n bietjie… anders. Vanjaar het Pa besluit om karaoke deel van die kersfeesvieringe te maak, met die doel om “familieharmonie” te bevorder. So breek Kersfees aan, en die verrigtinge begin. Ma sing met passie “Stille Nag,” maar haar stem is so hoog dat die bure se honde kermend begin […]

    jy wat by die see was onthou jy die geluid van branders wat breek van meeue wat veraf roep skulpies wat saggies kletter wanneer dit uitspoel op strand onthou jy die soel oggend lug winde wat straf en swiep wat wit perdekoppe op branders jaag onthou jy nog soutsmaak op jou lippe na […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed