Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 176)

my sweet bars uit sonder oefening my mond is droog sonder waternood en my brein staan stil as ons stadig langarmdans jou sweet bars uit in oefening jou mond is droog in waternood en jou brein flits rond as ons vinnig losdans los of saam dans is wat ons gloede bepaal al is die uitkomste […]

mense staan tou binne en buite die mallemeule ongeag van die elle lange rye klik dan gretig vir die duur toegangs geld anderkant die hek kom sjinese speelgoed die popcorn, gooi die pop tergelyk met vele angsgille uit die mallemeule en ek dink monde kon vanaand bietjie geëet het uit my onbesonne bydrae aan die […]

sand vang sonstrale in klein golfies oor reuse hope dwing voete in ń wilde dans oppad na lafenis sandkorrels gly glad deur tone van voetsool brandskuur ou vel liefderik af warm sand, koue water dans ewig onrustig saam waar moeë voete rus wil vind ons voet vastrapplekke waai die winde plat en was die glofies […]

die bakeliet telefoon ń naslaan *Rolodex langsaan die Western muurhorlosie se meganiese getik het toe aksie bepaal voorraad is opgebou vir daaglikse en môre se nood vir plooie en gryskop se boeppens maag wat nou bekommer oor volgende geslag voorrade is egter nou tydloos in gesiglose kripto spasies versadiging word in geuber en werk is […]

  “Kreatiwiteit kom van God af omdat Hy die Skepper is”   die vermoë om iets nuuts te skryf dit is nie noodwendig oorerflik nie Plato het gesê dat inspirasie ‘n soort waansin is Leonardo da Vinci het gesê: “leer put nooit die verstand uit nie”, en: “Die edelste plesier is die vreugde van verstaan” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed