Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 175)

  gedienstig, gedwonge, gedweë soos gedeë koper gemyn vind ek my treë op sand skoon soos ragfyn rok silwer rand van genade progressiewe mutasie in regressiewe staat ewigheid verbind aan Maan se krag so stap ek aan onder strale van ‘n Maan wat groei en vergaan   © Tearlach.

  die mens het dit gemaak die Skepper het die mens gemaak   jy kan nie deur geleerdheid alleen tot God kom nie selfs al volg jy die weg van apologetiek slaafs altyd gereed om ‘n antwoord te gee aan elkeen wat ‘n vraag vra iemand wat jou belaster wat jou hoop en geloof bevraagteken […]

oor die vlaktes kruip die nagskaduwees nader in die verte soen die geelglansson die horison om oor die Namibiese aarde silhoeëte af te ets ontplof die goue strale oor die aarde se buik en terwyl windpompe ritsmies polsslag galop swart skaduwees golwend oor die duine tot die storm die aarde genadeloos kasty   net so […]

  my hart ween soos die Suid-Ooster om my karveel my gedagtes verward en in sinnelose chaos verdeel   hierdie mòre, sê ek vir my : is dié dag nie meer nag helder klots die branders teen die kaai waar ek wag   kransduif se gebrom, lastig soos ‘n pes, laat my stom gewoonlik verjaag […]

  op my voete, waar die gewig rus, my tone se naels, droog en broos, soos breekbare plate, breek maklik los as ek hulle nie met liefde versorg nie hul keratien, soms pienk of geel gekleur, krummel en val, soos somertrane lank; maar wanneer hulle gesond is, o so mooi ek stap, om ‘n rots, […]

    vanmôre glooi sonskyn oor verlate see, en ons vergeet hoe vinnig alles verbygaan. wingerd se blare val, die storms kom en gaan, wat bly, is net ‘n oomblik se skaduwee van verlede   berge bly staan, sterre skyn aan helmeltrans, liefde bly bestaan, ook wanneer ons verbygaan. want in ons hart, waar geheue […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed