Die dag toe die Drakensberge vir ons geknor het.
As daar nou een ding is, dan is dit ons groot liefde vir die berge. So kom dit toe dat ek vir manlief en ons kabouter saamsleep Drakensberge toe! Heel opgewonde en voor in die koor kan ek al my tone voel omkrul van lekkerte. Wat is dan nou lekkerder as die stilte en die […]
Besoedel
Daar is heelwat in die media gepraat oor besoedeling van die aarde, en die gevoge daarvan. Veral onlangs is ons op T.V gebombardeer met grafiese tonele van see besoedeling, plastiek eilande en die gevolge daarvan. Meer interesant is die reaksie wat dit wêreldwyd opgelewer het. Daar was vinnig ‘n hele klomp kitskos restaurante wat op […]
PAPIEREENDE
PAPIEREENDE „Papiereende” noem ons dinge wat kort in die dagblaaie lawaaimaak en dan in die niet verdwyn, asof niks gebeur het nie; dis vergelykbaar met die „storm in die rooiboskoppie” wat na bewering taamlik dikwels by damessirkeltjies sou plaasvind. Niks teen die dames nie, wel iets teen die koerante, wat kunsmatig probeer om die aandag […]
Opvoedung 2: Twee Kinderspeletjies
Deesdae kom ek al hoe meer in die genot van „Outoppie-vergaderings”. Da kom meniges na bo wat ek miskien al vergeet het, ook heelwat wat ek nie geweet het nie. ‘n Paar van die dinge wil ek maar opteken. Ek het al vertel van ‘n samekoms waar iemand volgehou het om na te vra tot […]
Versoeking
Versoeking kom klop mos altyd aan jou agterdeur in die nag. Die nagte wanneer die maan weier om sy valse lig deur jou vensters neer te stort en selfs die sterre agter stormwolke wegkruipertjie speel. Ek praat van daardie nagte wanneer dit selfs nog donkerder binne-in jou is. Dis in daardie duister waar die duiwel […]
Van Egipte tot hier.
Onder die Faro’s van Egipte, het elke Israeliet geweet wat van hom verwag was. Ons sal offer wat jy vra. Hulle het gewerk, gelate in hulle lot, tot hulle dood neer geslaan het. Ons sal lewe, ons sal sterwe. Elke persoon het presies geweet hoe om te oorleef, presies geweet wat om te doen. En […]
Om soos die windpomp te wag
Onlangs het ek gelees dat die windpomp geensins uit sy eie probeer water pomp nie, maar vir die wind wag. So moet ons ook wag op die Heilige Gees om ons lewe te gee. Maar soms moet ons ook iets doen om aan die windpomp die kans te gee om vryelik in die wind te […]
Oorlog … sonder ‘n TV
Ek kyk min na enige TV program, soms gaan daar dae verby sonder dat ek enigsins na iets kyk. Ek probeer die nuus onthou, of sekere argief-programme, of NatGeo, of NCIS. Dan is daar nog humor-, drama– en musiekprogramme, of kerkdienste …. Te veel om op te noem. Ek hoor die klagte van honderde programme […]
Resensie: Die film DIE HELE KLAS SWYG
Resensie: Die film DIE HELE KLAS SWYGResensie: Die film DIE HELE KLAS SWYGResensie: Die film DIE HELE KLAS SWYG Die film: Die hele klas swyg Nog altyd is in Duitsland die beheersing van die verlede ‘n magtige tema in die kuns. As ‘n film eers in die rigting van ‘n Oscar wil skeel, moet hy […]