Jongste aktiwiteit:

ProjekteApril 2023 – KLUG projek(Bladsy 4)

 

 

 

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag soos volg:

DIGTERS:
1. Skryf ‘n gedig is vrystyl;
2. Daar is geen beperking op die lengte van jou vers nie;
3. Die onderwerp is: “rat voor die oë draai”
4. Geen vasgestelde tipografie, rympatroon of styl nie.

MENINGSTUK:
1. Skryf ‘n meningstuk in minder as 800 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die euwel van leuens”

RUBRIEK:
1. Skryf ‘n rubriek in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die skok, Vader Kersfees is ‘n klug”

ARTIKEL:
1. Skryf ‘n artikel in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die belangrikheid van ‘n funksionerende strafregstelsel”

VERHALE:
1. Skryf ‘n verhaal van nie meer as 1500 woorde nie;
2. Die onderwerp is: “Die grootste klug”

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed