Jongste aktiwiteit:

ProjekteApril 2023 – KLUG projek(Bladsy 3)

 

 

 

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag soos volg:

DIGTERS:
1. Skryf ‘n gedig is vrystyl;
2. Daar is geen beperking op die lengte van jou vers nie;
3. Die onderwerp is: “rat voor die oë draai”
4. Geen vasgestelde tipografie, rympatroon of styl nie.

MENINGSTUK:
1. Skryf ‘n meningstuk in minder as 800 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die euwel van leuens”

RUBRIEK:
1. Skryf ‘n rubriek in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die skok, Vader Kersfees is ‘n klug”

ARTIKEL:
1. Skryf ‘n artikel in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die belangrikheid van ‘n funksionerende strafregstelsel”

VERHALE:
1. Skryf ‘n verhaal van nie meer as 1500 woorde nie;
2. Die onderwerp is: “Die grootste klug”

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

  Amalia skud haar voorskoot uit. ‘n Dosyn mossies sak onder die perskeboom neer. Dit word ‘n gekwetter wat jy tot anderkant die varkhokke hoor. Die wind bring belofte van vroeë lentereën. Sy trek haar asem in. Miskien sal hierdie lente nuwe lewe vir Hartspoort bring. Die bordjie hang windskeef aan die paal. Hartspoort. Liana […]

Trots begin die kwikstertjie paar stokkies, grassies, donsies opgaar stewig word die nessie gebou om hul kosbare eiertjies te hou. In die takke sing Piet my vrou juigend oor die nes, sopas gebou skelm lê sy haar eiertjie daar vir kwikstertjie om te bewaar. Piet my vrou broei eerste uit weet instinkief, niks mag sy […]

Klugspel van ‘n Verkleurmannetjie deur Johan j van Rensburg Bronsafdeling – kortverhale Almal ken die dorp Potchefstroom in die Noordwes Provinsie. Selfs jý wat nou hier lees. Maar ken jy die Kroeg “Dorsland”, aan die buitewyke van Potchefstroom? Wel dis waar ek, Wouter Verster, die kroegman is. Ek is ‘n dertigjarige alleenloper. Ek is ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed