Jongste aktiwiteit:

ProjekteApril 2023 – KLUG projek(Bladsy 2)

 

 

 

Beste INKers

Hierdie maand is die opdrag soos volg:

DIGTERS:
1. Skryf ‘n gedig is vrystyl;
2. Daar is geen beperking op die lengte van jou vers nie;
3. Die onderwerp is: “rat voor die oë draai”
4. Geen vasgestelde tipografie, rympatroon of styl nie.

MENINGSTUK:
1. Skryf ‘n meningstuk in minder as 800 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die euwel van leuens”

RUBRIEK:
1. Skryf ‘n rubriek in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die skok, Vader Kersfees is ‘n klug”

ARTIKEL:
1. Skryf ‘n artikel in minder as 1000 woorde;
2. Die onderwerp is: “Die belangrikheid van ‘n funksionerende strafregstelsel”

VERHALE:
1. Skryf ‘n verhaal van nie meer as 1500 woorde nie;
2. Die onderwerp is: “Die grootste klug”

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE N GEDIG IS NIE

speekwerk van verwronge waarheid goëlgly glad gerat om asse van vertroue waar samesyn kwyn jakkalsdraaie wissel skelm kunstig verweef in fopnuus kolkende outeur van streke ratdraaier van formaat soos die draaiende takkool sirkel van lig goël; waarheid skelm-skelm verbuig skrik skurke vir waarhede op krukke gaande stop die wiel snuit sirkels van kole wat goël […]

KLUGLIEDERE Geskryf deur Fanus Strydom 1613 woorde   “Sneeuwitjie, word wakker!!” “Uh-uh!” “Jy moet opstaan!” “Ek wil nie…” “Vir wat nie?!” Want ek’s depressed, okey?!” “Oor wat?” “Oor my prins nou skielik kop uittrek oor sy belofte, dis wat!” “Waarvan praat jy, kind?” “Hy’t laat weet hy identifiseer nou as “prinses” en dat ek “haar” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed