Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 397)

Diepblou… lê die see einder vanoggend. Ruisend druis die Ouman met sy magtige waters, beur ge-lei-de-lik vorentoe om skuimend te breek en te bars op die gladde klip van die strand. Lente is min gesteur deur dié Ouman, sy maak haar tuis soos ‘n wulpse vrou hier tussen die welige see plante, hangend oor die […]

KRUIWA PROPVOL LIEFDE kruiwa propvol van my ware liefde kruiwa propvol net aan jou my liefste bakkies vol van al my sagte soene bring asseblief tog gou my skoene beddings propvol van al ons glimlaggies deel ons saam al die sonskyn daggies wandel ons in my pragtige blomtuin wandel ons langs die beddings oor die […]

en die ysige aarde glinster onder tienduisend sterre waar die maan silwer skaduwees oor die sneeu strooi Die somer gaan verby ek voel hoe die rooi-geel blare onder my voete knars-knars terwyl die wind speel in my spore wanneer die winter my vind in wenende mineure in monochroom kleure voel ek hoe die koue kraak, in […]

Ek vind jou nog steeds onder bome, in skadu’s waar jou beeld somtyds rus. En ek skryf jou naam bo-aan verse; tussen woorde – waar daar leë ruimtes is. Ek hoor nog die voëls se gesange – ‘n mossie, ‘n muisvoël, ‘n duif … onthou weer die soet van seisoene; roes was die wingerd en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed