Somer is ‘n pou
die somer elk’ seisoen word geel en wolke grou na blou belofte wingerdstokke groen en staan getrou die winterreën weg gesteel die lande lag en speel en trotse druiwe pers en ruik soos vrou die glans van son so pronk van pou beleef ‘n bont toneel onreinhede deur gifhete skoongewas sonstale verhelder my gees hierdie […]
Dis blou
bibberend sit ek alleen op ‘n bankie koue muf reuk hang in die grys lug geel son skyn flou die veld is wit kristalvlokkies nat teen my wang dis blou hadida skril ego in my ore vallende blaar tol in die rondte gevriesde swaai wieg heen en weer alleen op ‘n bankie dis blou ©Roeline
‘n Ma-herfs
They voice is on the rolling air; I here thee where the waters run; Thou standest in the rising sun, And in the setting though art fair. Uit ‘In Memorium:’ Lord Alfred Tennyson Die herfs weerkaats die oggendson geel deur die kamervenster terwyl ek my swart pak aantrek en voorberei vir die roudiens. Ek het […]
Tussen liefde
Ek kyk diep in jou siel verby vandag tot in die verlede en voel hoe die woestynsand my kaalvoete brand My vingers vleg deur joune tussen ewe lekker en mooi die liefde is sagte woorde die liefde streel met sagte soene Ek sprei my liefde oor jou dorre hartstreek jy laat my wikkel en weef […]
Vandag se wag
Jy’t geweet ek wag; oopbek soos Bainskloof se klowe vir ‘n ster beligte nag. “Toe lag jy net, soos ‘n Langstraat slet.” My twaalfde uur het gekom en stil-stil gegaan. Klowe het hul howe gebowe, en jy het letsels vol rowe; vars bloed belowe. Nou wag ek nie meer want die seer het geleer om […]
Besoek aan ‘n grafkelder
Wit is die lelies in jou tuin; ek staar verwilderd na die windharp wat sag op jou stoep wanklank soos die giftige wasbleek warmte wat jy eens om my wou walm. Selfs vrede skuil hier in donker skaduwees van tuinstoele wat lustig na mens wink. Ek klop weer aan die toe deur perfek pas alles […]
ROOIKRANS DORPIE
ROOIKRANS DORPIE Ouma Eleen se geel bus vertrek vanaf Kaapstad se stasie opgewonde in die bus met al haar bagasie die bus stop op Rooikrans dorpie met sy mooi natuur en see rooikrans se dorpie is in die kaap provinsie geleë vertrek ons reg oor die oop kaapse vlaktes heen langs die hottentots-hollandse berge ry […]
Wie
Wie Wie het my hart dissekteer geen angina geen fibrilasie wel stilstand uitgeruk uit toraks are afgebrand gapend oor die afgrond dryf leweloos triomfeer met arm omhoog in formalien teug aan jou whisky tel jou bondels note grynslag tevrede verseël my lot ©Berna 26.10.2017
Vredestuin
lieflike Kersfees reën val soos God se seën op die dorre aarde laat nuwe lewe uitspruit in ons honger harte uit die niet skyn ‘n lig oor ‘n land wat donker is word op jou en my gerig laat onverganklike sade van woord en dade op die barre aarde val voed kiemsels met gebedswater plant […]
Moles by die Rugbyklub deur Lynelle Clark
Musiek pols deur die luidsprekers die oomblik wat Chris in die klub in stap. By die toonbank sit Johan en Neels, elkeen met ‘n koue bier in die hand. “Hoesit, Hoesit!” groet hy bo die lawaai uit. “Welkom. Ek kan nie glo jy waag dit om jou gesig hier te wys nie?” sê-vra Johan snedig. […]