Betlehem geskenk
Engele het die blye boodskap gebring die ster se lig het tot in die donkerste hoeke ingedring ‘n Verlosser is vir ons gebore maar ‘n normale lewe was vir Hom nie beskore Toe Maria in Sy onskuldige kinderoë kyk wie sou kon dink dat Hy biddend sou smeek dat die galbeker moes wyk? terwyl Sy […]
Geel Magrietjie Vrou
Ek sien jou in rooi, en ek sien jou in blou, maar geel is die mooiste waarvan ek hou. jy sweef, kantel en dartel in my gees, ai my vriendin jy is deel van my onthou se vlees. Jou oë se blou les die dors in my onthou, glimlag se rooi gee die monsters in […]
Baksjisj
Baksjisj Met die nuwejaar ophande hoop ek almal sal werk hê en genoeg brood op die tafel om in gesonheid en liefde te geniet. Daarvoor staan elkeen dankbaar voor ons hemelse Vader as Sy kind en ontvang Sy genade daagliks verniet uit sy vaderhande want Sy Seun se lewensbloed was die hemelse kwitansie daarom hoef […]
Kersfees, Liefde en Familie
Soos elke jaar hierdie tyd kom die wiele knarsend tot stilstand, en ek wonder opnuut of daardie drie woorde nog saam in een sin gebruik behoort te word? Wel, verseker nie meer in my oorspronklike gesin nie, maar op die oog af is daar darem nog hier en daar vreemdelinge wat die feesgety sonder ooglopende […]
Lig in my Lewe
Dis hier diep binne my waar geen een van weet skyn iemand wat my ken beter as enige een daar buite Soggens vroeg leef dankbaarheid in my hart, aan nog ‘n dag gegun deur dagtake stil bewus van Ú nabyheid so teer en vol liefde Saans met blydskap gevul begin my liggaam oorgee aan rus, […]
Meisiekinders van my Hart
Blou oog, bruin oog glimlag vier ogies vir my, in die fleur van jul lewe, staar jul deur my laptop na my, en verrassend lief ek julle keer op keer. ‘n Moederhart sing van plesier, want gebede het waar geword. Eens in verhoudings verstrengel, raak gebede die toppunt van my lewe. Blou oog pragtig, verras […]
Liefde
Liefde nimmer eindig die woord liefde op elkeen se tong Maar o, wee hou dit regtig want soveel seer kry ons by baie Liefde in soveel maniere liefde op ‘n skinkbord en soveel griewe Bedink ek en wonder ek soveel keer die mening met liefhe in vrede Liefde in ‘n glimlag en oê liefde in […]
Kersfees
Kersfees Here op hierdie Kersfeesdag die herdenking van U geboorte besef ek ons bly U kinders van ons geboorte af tot in die ouderdom want ons jare gemeet teen die ewigheid is nietig, nie eens ‘n stippel nie wyl U die Wysheid bestaan van ewigheid af en was ‘n kunstenaar naas Hom die Vader [Spreuke8:30] […]
Stille nag
Die woorde van hierdie lied is male sonder tal aangewend as bemoediging en om hoop in te boesem by mense wat hartseer, rou en verlies beleef. Stille nag dra die boodskap van Kersfees uit en dit simboliseer oor kleurgrens en status redding aan die ongereddenes. Dit is hartseer dat soveel mense juis tydens die feesgety […]
Vyfde seisoen
Swaar voete stap die jaar aan deur die eerste helfte en sleep traag voort op eie spoed Somer, herfs, winter en lente ritueel elk hul eie opvoering sonder een enkele oefening met grasie en perfeksie Foutloos vervul die seisoene hulle afgelegde verpligtinge en sirkel terug om volgende jaar nog ‘n keer verby te vaar Tog […]