Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 547)

Amber sak die son weg in die oseaan. In afwagting bekruip die nag die horison en ’n nuwe seisoen sal uitbroei as die son weer opkom Amber rus ons liefde, in afwagting dat dit weer ontspring, soos ou sade versprei, verspoel en verwaai terwyl die herfswind deur ’n tapyt van blare kattemaai. Amber sterf ’n […]

Soos moedernatuur seisoenkalender blaai – so ook ons gevoelens wat wild skoppelmaai soos droë bruin blare, ritselend breek kraak seisoene in harte wat weer ontwaak met aanvang van rukwind, wat blare pluk hul rondomtalie laat dartel tot waar hul ‘n eie lêplek in die boomkoelte vind Vorm skilderkwas van natuur ineengevlegde herfstapyt verkleur harte na […]

Herfs leen homself tot amber, bruin, geel en menigte skakerings van ander kleure.  Dit is ook die inleiding tot die rus van Winter waar die aarde weer asemskep.  Herfs kan ook herinner aan periodes in ons verhoudings met mekaar, ons geliefde en die aarde. Hierdie projek stel aan jou die uitdaging om hieroor te skryf.  […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed