Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 67)

Geroeste slotte en blinknuwes Die skaduwee val lank en uitgerek voor my voete op die hangbrug. Die oggendson breek in ontelbare fyn diamantpatrone oor die watervlak ver benede. Die enigste geluide hier, die kwetterende vinke wat onverstoord nessies bou in oorhangtakke bokant die kabbelende rivier. Daar is ‘n klaarheid in die Vrystaatlug wat maak dat […]

Kortverhaal 1737 Woorde Kerneels Pas Skape Op   Soos ‘n groot wolkombers betrek die trop skape,  Kerneels al drawwende hotagter, die bossiebegroeide heuwels aan die kant van die plaas.  Hy is haastig – hy jaag totdat stemmige proteste myle ver luidkeels gehoor kan word.  Hulle kry die reuk van vars water. Dis of nuwe moed […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed