Jongste aktiwiteit:

Projekte(Bladsy 68)

Sneeu storie (brons) Spookasem vlokkies val fluisterend soos engeltjies wat dans in die wind blink diamantjies glinster in ‘n kombers ‘n koue gladde glibberige glaskombers versiersuiker versiering as winterkoek bedekking ‘n ysmes sny deur murg en been voetspore staan versteen takkies geklee in yskristalletjies gestring met spinnerak pêreltjies. Januarie winter wonder sneeu sprokie geskenk van […]

Om bogenoemde vraag vanuit ’n Christelike gesigshoek behoorlik te kan beredeneer, moet ons eers kyk na wat die rentmeesterskap taak is wat God die mens opgelê het. In Genesis 1:28 gee God aan die mens opdrag om Sy skepping, (en dit sluit die mikro- asook die makro-kosmos in), te:- • ‘onderwerp’ en daaroor te ‘heers’. […]

Tema: `n Kerskomedie Klein Johantjie kuier vir die Kersvakansie by sy oupa op die plaas. Die Saterdagoggend gaan hy saam met Oupa dorp toe. Op pad Koöperasie toe steek Johantjie skielik vas. ‘Kyk! Oupa! Kyk daardie mooi fiets’, sê hy blinkoog van opgewondenheid. ‘Oupa, koop asseblief vir my daardie fiets vir Kersfees. ‘Ag toe O-u-p-a, […]

Twintig vyf-en-twintig Nou ja! daar het jy dít swart op wit die jaar twintig vyf-en-twintig getoonset in die kalender van Sy genade met die lirieke van Sy liefde plaas nou die progressie van jou nootwaardes in ritmepatrone binne die balk van twintig vyf-en-twintig bladlees dan die toonhoogtes die maatslag die melodieë van begeleiding uit Sy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed