Jongste aktiwiteit:

KIND DAAR VER

Meisiekind daar ver,
jy’s nooit te ver
om aan te dink.
Jy is met liefdes koorde
aan my vasgebind.

Jou seer is myne ook.
Jou vreugde bring vir my geluk.
Gebed is lyndrade
Wat ons verbind en
Ons laat vrede vind.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed