Jongste aktiwiteit:

KOM HAAL MY

Pappa kom haal my
ek wil saam met jou
in die hemel rondloop.
Ek weet jy sal daar bo
in ‘n bos erens bly,
daar sal ek jou kry.
Dan gaan kuier ons vir mamma,
ek en jy,
ons sal haar gaan soek,
tussen kinders, koekies of ‘n boek….




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak