Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Kom huis toe

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 10 Augustus 2022 Aantal woorde: 42 123 Kere gelees 3

Ek wens meteens agter
stil mure
jy was nog híer
om met jou sagte stem
wat die innigheid het van
skemer-motreën
of kleurvolle verse
om reënboë oor my dae
se vaalte te span
want net jy kan.

© Zebbie

Silwerklas




TEMAS
3 Kommentaar
  1. Anze

    10 Augustus 2022

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek

  2. Cornien

    14 Augustus 2022

    “om reënboë oor my dae
    se vaalte te span”

    Pragtig!

  3. Zebulon Kochk

    14 Augustus 2022

    Baie dankie Cornien.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 105
Kommentaar telling: 38

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 129 gaste aanlyn

Bydraes – Argief