weet
–
duister verlede bring hartseer
soms moet die verlede maar bly slaap
om te verstaan hoe en hoekom dinge
in die verlede gebeur het, moet jy
die verlede se omstandighede
nie met vandag se oog wil
beoordeel nie
–
©Teãrlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koos Elsum
Ja die gedig is waar daar is groot mate van arrogansie om die verlede te veroordeel oor spesifieke gebeure. Dankie dat die gedig dit weer uit lig.