Alfabethuis (Silwer)
My gedig is ‘n huis
met baie kamers
om in te ek
alle woorde is welkom
om in te kom
want die klok tik die mooiste
as ek gesels op my sagte bed
dís tog híer waar die liefde lê
wat meer wil mens van die lewe hê.
©Zebbie
3 Kommentare
-
Koos Elsum
Ja soos dink ons woord sukkelaars almal… Ek verstaan nie “ want die klok tik die mooiste” dit is vir my “buite” die gedig en kan eerder weggelaat word, my siening alleen
-
Bjorn Inglish
Klok tik die mooiste; beste tyd vedryf; klok tik altyd en nie altyd in goeie, gemaklike tye, lovely imagery....laat bly hom.....(my siening)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2022 My huis is my woning projek