Ai tog (Silwer)
Jan het gaan wandel in die donker woud
daar waar onheil broei en harte verkoud.
Toe sien hy San dans in evasgewaad,
nou worstel hy met gedagtes vol stout.
©Driekie Grobler
4 Kommentare
-

Loretta Szikra
So 'n stouter! Baie oulik gedoen Driekie.
-

Elizabeth
Te ougat!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie 2022 Wat skryf ek?