deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Behoefte, Dankbaarheid, Die Lewe, Droom, Filosofie, Geloof/Godsdienstig Share: verwante: grond Die duif en die doop 8 Julie 2022 717 gesien 0 Komentare 0hou van tyd – wanneer jy dit het mors jy dit by gebrek daaraan wil jy dit koop – vroeg in jou lewe wil dit nie verbygaan nie later in jou lewe vlieg dit soos wind verby – ©Teãrlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende