lig gelowig
vals glimlag verkoop
vertel van vals deugde
deugde wat nie bestaan
helder beeld van dofheid
laat negentien voetsek kar
lyk na moderne droomwa
word lig gelowige mense
daagliks verneuk
misbruik
verkul
en
vertrap
soos gewillige
skape geskeer
sonder gewete
soms selfs
in die naam
van gelowigheid
sonder om
god van geld
te noem
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.