Jongste aktiwiteit:

Met jou

Jou hart, ‘n boodskap in jou oë
Jou blik strek na die hemelruim
Maanskynbeloftes lig my hoog
Met jou wil in die nag verdwyn

Sluimerend sluip ons harte
tot vuur in ons are druis
Amoreuse stilte, ‘n kouevuur
in maanlig. Nagtverskuil.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed