Amber (Ons Vuur)
Gedagtes vloei soos sonlig uit jou oë.
‘n Hemeltuin vol liggies wat my roep.
My mond, my hart my hande wat bly soek.
Intrige laat my weer in liefde glo.
Soos somer word ons liefde ryp en warm.
Terwyl verwagting my en jou omarm.
2 Kommentare
-
Palet
Vuurwarm
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koekekranka
Pragtig. Jou eerste twee reëls veral, is puik!