motiveer
agter elke idee
skuil daar ‘n motief
so sit ek op my duin
verwag ek elke oomblik
om my vriend die seeleeu
sien opkom met swart snoet
meestal is hy alleen eensaam
maar soms kom sy vrou ook
kom sy haar welpie leer
leer hoe om veilig
op strand te kom
warm word
my motief
op my
duin
om
heel
te word
in wêreld
maar nie
deel
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.